# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê keurders het die beste span gekies vir môre se kragmeting teen Frankryk in Parys. Daar is ses veranderinge aangebring aan die span wat Japan verlede naweek op Wembley verslaan het. Boan Venter vervang die beseerde Ox Nche op loskopstut, terwyl Thomas du Toit, Eben Etzebeth, Pieter-Steph du Toit en Damian Willemse almal na die opdrafspan terugkeer. RG Snyman is op die bank. Erasmus sê hulle maak gereed vir ʼn taai wedstryd:
Rugby: Bok-afrigter verwag taai stryd teen Frankryk [KLANK]
ENG ErasmusOnFrance