Skip to content

Rugby: Bok-afrigter vat kanse met span vir Wallabies-toets [KLANK]

# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus erken hy het kanse gewaag met sy spankeuse vir Sondag se eenmalige toets teen Australië in Perth. Hy het 13 veranderinge aan sy beginspan gemaak, met slegs die slot Eben Etzebeth en die vleuel Ethan Hooker wat oorbly van die span wat die All Blacks 43-28 geklop het in Baltimore. Erasmus sê hy probeer die regte balans vind vir die Nasieskampioenskap en volgende jaar se Wêreldbekertoernooi:

ENG ErasmusOnBalance