# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê hy sal voortgaan met sy span-rotasiebeleid. In 2024 het hy 50 spelers in 13 toetswedstryde gebruik en 12 nuwelinge ingespan. Erasmus het nege nuwelinge in sy groep van 55 vir die kragmeting teen die Barbarians op 28 Junie en toetse teen Italië en Georgië in Julie. Hy sê hulle wil iets soortgelyk aan verlede jaar doen waar die senior spelers en sommige van die jonger spelers ʼn bydrae op die veld lewer:
Rugby: Bok-afrigter gaan voort met rotasiebeleid om diepte te bou [KLANK]
ENG ErasmusOnSquadDepth