Skip to content

Rugby: Bok-afrigter bring twee veranderinge aan vir bepalende wedstryd in Baltimore

# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus het twee veranderinge aangebring aan sy beginspan wat die All Blacks in die derde toets in Johannesburg 29-24 geklop het. Die twee spanne pak mekaar Saterdag in die bepalende wedstryd van die Rugby’s Greatest Rivalry-reeks in Baltimore, Amerika. Damian Willemse vervang die beseerde Cheslin Kolbe op heelagter en Morné van den Berg begin op skrumskakel. Cobus Reinach is op die bank. ʼn Oorwinning beteken die Bokke wen die reeks 3-1, maar die All Blacks hoop om die trofee te deel.