Skip to content

Rugby: Blitsbokke sien uit na ‘n suskesvolle laaste toernooi in Los Angeles [KLANK]

# Rugby: Die Blitsbokke is oorgehaal vir ‘n sprankelende einde aan hul seisoen by die sewes-Wêreldkampioenskap in Los Angeles. Afrigter Philip Snyman sê hierdie laaste toernooi gaan hul jaar definieer, met Suid-Afrika wat in Groep A te staan kom teen Frankryk, Groot-Brittanje en Argentinië. Hy glo die span se energie en voorbereiding vir die belangrikste sewes-naweek van die jaar wat voorlê, sal deurslaggewend wees:

AFR-SnymanOnGame