Skip to content

Rugby: Blitsbokke se afrigter tevrede met prestasie in Vancouver [KLANK]

# Rugby: Die Springbok-sewes se afrigter, Philip Snyman, sê hulle het hul doelwitte bereik ondanks hul tweede plek in Vancouver, Kanada. Suid-Afrika het in die eindstryd 19-12 verloor teen Argentinië, wat sy vierde agtereenvolgende titel in die toernooi ingepalm het. Die Blitsbokke het steeds ‘n kans om die wêreldreeks te wen, met twee rondes wat oorbly. Snyman sê hulle het die eindstryd verloor, maar in baie ander opsigte gewen:

AFR SnymanOnPerformance