# Rugby: David Brits en Sebastiaan Jobb is opgeroep om by die Springbok-sewes aan te sluit voor die naweek se wêreldreekstoernooi in Singapoer. Hulle vervang die beseerde Quewin Nortjé en Gino Cupido. Die Blitsbokke het die afgelope naweek op die Hongkongse Sewes gesukkel en negende geëindig. Brits sê hy is vol vertroue die span kan beter doen in Singapoer, waar hulle in Groep A met Groot-Brittanje en Argentinië kragte meet:
Rugby: Blitsbokke roep David Brits en Sebastiaan Jobb nader vir Singapoer [KLANK]
AFR BritsOnPerformance