Skip to content

Rugby: Blitsbokke gereed vir nuwe uitdaging in Hongkong [KLANK]

# Rugby: Die Springbok-sewesspeler, David Brits, sê selfs al het hulle vanjaar se Wêreld-Sewesreeks gewen, begin hulle die naweek in Hongkong van voor af in die eerste van drie Wêreldkampioenskap-toernooie. Die ander twee toernooie vind plaas in Valladolid, Spanje, en Bordeaux, Frankryk, waarna ʼn groot-kampioen gekroon sal word. Die Blitsbokke speel in Hongkong in Groep A teen Argentinië, Spanje en Uruguay. Brits sê hulle is reg vir die uitdaging:

AFR BritsOnNewChallenge