# Rugby: Die Barbarians se afrigter, Scott Robertson, sê dis ‘n spesiale geleentheid vir die uitnodigings-vyftiental om in Suid-Afrika teen die wêreldkampioen-Springbokke te speel. Hulle meet môre in Gqeberha kragte met die aanvang van die Bokke se seisoen. Die voormalige All Black-afrigter het ‘n groep van 23 spelers van 12 verskillende lande byeengebring, insluitend TJ Peranara, Virimi Vakatawa, en Miracle Fai’ilagi. Robertson sê die gehalte en verskeidenheid van sy span is spesiaal:
Rugby: Barbarians sê hulle is slaggereed om die Springbokke aan te vat [KLANK]
ENG RobertsonOnSquadDiversity