# Rugby: Australië is in Valladolid, Spanje, tot kampioen gekroon nadat hulle Suid-Afrika 26-19 verslaan het in die eindstryd van die sewes-wêreldkampioenskaps-toerooi. Australië het vier drieë gedruk en die Blitsbokke drie, maar Suid-Afrika is steeds bo-aan die punteleer nadat hulle verlede maand in Hongkong gewen het. Die laaste van die drie toernooie word komende naweek in Bordeaux, Frankryk, gespeel. Die Blitsbokke se afrigter, Philip Snyman, sê hulle was nie klinies genoeg nie:
Rugby: Australië ontneem die Blitsbokke ‘n tweede agtereenvolgende titeloorwinning in die Sewes-wêreldkampioenskap [KLANK]
AFR SnymanOnAustralia