# Rugby: Ardie Savea is aangewys as die All Blacks se nuwe kaptein in aanloop tot volgende maand se Nasieskampioenskaps-toetse teen Frankryk, Italië en Ierland. Hy vervang Scott Barrett, wat ʼn langtermyn-besering het. Afrigter Dave Rennie het ʼn groep van 34 aangewys wat vier nuwelinge insluit: Xavier Numia, Josh Moorby, Fehi Fineanganofo en Anton Segner. Savea sê kapteinskap gaan daaroor dat elkeen in die groep bemagtig word om die beste te wees:
Rugby: Ardie Savea is All Blacks se nuwe kaptein [KLANK]
ENG SaveaOnTeam