Skip to content

Rugby: All Blacks-hulpfrigter Jason Holland verlaat binnekort die span [KLANK]

# Rugby: Die All Blacks se hulp-afrigter, Jason Holland, gaan die span verlaat aan die einde van die seisoen wanneer sy huidige tweejaar-kontrak verstryk. Hy het verlede jaar by Nieu-Seeland se afrigtingspan aangesluit. Die 53-jarige is die tweede lid van Scott Robertson se afrigtingspan wat vertrek nadat Leon MacDonald verlede jaar halfpad deur die Rugbykampioenskap bedank het. Holland sê hy sal waarskynlik in afrigting bly, maar sal die moontlikhede oorweeg:

ENG HollandOnDecision