Skip to content

Rugby: All Black-afrigter moes twee veranderinge aanbring vir tweede toets teen Frankryk [KLANK]

# Rugby: Nieu-Seeland se afrigter, Scott Robertson, moes twee veranderinge maak aan sy opdrafspan vir Saterdag se tweede toets teen Frankryk in Wellington. Patrick Tuipulotu vervang kaptein Scott Barrett, wat op die kantlyn is weens ʼn geskeurde kuitspier, terwyl Caleb Clarke instaan vir Sevu Reece wat in die eerste toets harsingskudding opgedoen het. Die All Blacks het dié toets 31-27 gewen. Onderkaptein Ardie Savea sal die span lei. Robertson sê hy het baie respek vir die Franse afrigter, Fabien Galthié:

ENG RobertsonOnGalthié