# Rugby: Die Australiese stut Allan Alaalatoa met sy terugkeer na die Wallabies, sê sy span sien Edenpark as net nog ‘n ander rugbyveld. Hulle hoop om Saterdag Nieu-Seeland se 31 jaar onoorwonne rekord op die ikoniese Auckland-stadion te beeïndig. Die All Blacks het in 1994 laas op Edenpark verloor, maar het Saterdag ‘n groot taak om daardie rekord te verdedig teen Australië as die Rugbykampioenskap-voorlopers. Nieu-Seeland is in hulle laaste wedstryd in Wellington, in ‘n rekord-nederlaag van 43-10 deur die Springbokke verslaan. Alaalatoa sê hulle fokus op hulleself:
Rugby: Alaalatoa sê Edenpark is net nog ‘n rugbyveld met Wallabies teen All Blacks [KLANK]
ENG AlaalatoaOnTeam