# Die minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê Amerika het steeds vertroue in die veiligheid van al sy basisse. Dit volg nadat Amerika al sy B-1-bomwerpers van RAF Fairford in Brittanje na basisse in Amerika verskuif het. Die Britse lugmagbasis was verlede maand die teiken van ʼn vermeende terreur-aanval wat gelei het tot die inhegtenisneming van vyf Britse burgers, wat later op borgtog vrygelaat is. Rubio sê hy sal nie die verwydering van die bomwerpers van Fairford regstreeks met verlede week se voorval verbind nie:
Rubio sê Amerika het steeds vertroue in die veiligheid van al sy militere basisse [KLANK]
ENG RubioOnBases