# Die Stad Tshwane beplan vandag ʼn kragonderbreking van nege ure in die Rosslyn-nywerheidsgebied terwyl hy noodsaaklike instandhouding aan die Plessy-substasie doen. Die kragonderbreking duur van agtuur vanoggend tot vyfuur vanmiddag. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê tegnici sal ʼn reeks take uitvoer. Dit sluit in die diens en toetsing van mediumspanning-skakeltuig en olie-stroombrekers. Hulle sal ook ʼn nuwe muur-gemonteerde batterylaaier installeer:
Rosslyn-nywerheidsgebied geraak deur beplande kragonderbreking van 9 ure [KLANK]
ENG LindelaonPlessySubstation