Skip to content

Roelofse beweer Johnson het ingemeng met ondersoek na Khan-aanrandingsaak [KLANK]

# Die afgetrede SAPD-kolonel Kobus Roelofse het aan die Madlanga-kommissie gesê die joernalis Barry Bateman moes nooit vertroulike dossierdokumente oor generaal-majoor Feroz Khan se aanrandingsaak in sy besit gehad het nie, omdat dit nie in die openbare domein was nie. Roelofse beweer Andrea Johnson, hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, het die rekords met ‘n privaat e-pos aangevra. Hy beweer Johnson het individue wat betrek is, gewaarsku, en was met getuies in aanraking en het sensitiewe inligting bekend gemaak voor hulle daarop geregtig was:

ENG-RoelofseOnJohnson-Khan-Barry