# RISE Mzansi het die die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, gewaarsku om nie dienslewering as oefening in openbare betrekkinge te gebruik nie. Dit volg nadat druk gelei het tot die herstel van ‘n groot gat op die hoek van Pretoria- en Catherinelaan in Sandton. Mabine Seabe van RISE Mzansi sê die sogenaamde bom-afdeling en die presidensiële Johannesburgse werksgroep het nie daarin geslaag om aan inwoners se behoefte aan dienslewering te voorsien nie:
RISE Mzansi waarsku Johannesburgse burgemeester oor mislukking met dienslewering [KLANK]
ENG SeabaOnServiceDelivery