Skip to content

Rise Mzansi vra vir ‘n verenigde, selfstandige Afrika wat deur Afrikane gelei word

# Rise Mzansi sê dis tyd om ‘n Afrika te bou, vir Afrikane en die wêreld, wat deur Afrikane gelei word. Volgens die party moet die vasteland sy G20-leierskap gebruik om wêreldwye respek af te dwing en verouderde stereotipes af te skud. Makashule Gana Rise Mzansi doen ‘n beroep op ‘n verenigde poging om die volle potensiaal van intra-Afrika-handel en infrastruktuur te ontsluit. Gana sê Afrika moet ophou om grondstowwe uit te voer net om klaarprodukte teen hoër koste terug te koop.