Skip to content

RISE Mzansi vra Ramaphosa om omvang van ondersoek na Polisiediens bekend te maak [KLANK]

# RISE Mzansi sê president Cyril Ramaphosa moet dringend die omvang van die regterlike kommissie van ondersoek na die Polisiediens publiseer sodat dit met sy werk kan begin. Die kommissie sal die rol van huidige of voormalige senior ampsdraers in sekere instellings ondersoek wat moontlik beweerde misdadige bedrywighede aangehelp of aangemoedig het. Makashule Gana van RISE Mzansi sê dis van die uiterste belang dat alle prosesse wat tot die parlementêre en regterlike ondersoeke lei, die regte prosedure moet volg:

ENG GanaonSAPScleanup