# RISE Mzansi sê dobbelverslawing het ‘n nasionale krisis geword en moet as ‘n maatskaplike euwel gesien word. Die parlementêre hoofsweep, Makashule Gana, het aan die Nasionale Vergadering gesê dat selfs skoolkinders is nou al verslaaf, wat hulle ontwikkeling benadeel. Gana het Rhodes Universiteitstudent Reatlegile Matsunyane se oproep vir trauma-ingeligte, gemeenskapsgegronde ondersteuningstelsels, beaam. Hy doen ‘n beroep op die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling om jong mense te betrek om saam oplossings te skep, en gewaarsku Suid-Afrikakan nie bloot die stryd teen armoede voortsit nie, maar moet ook ‘n verergerende sorgkrisis die hoof moet bied.
RISE Mzansi vra optrede teen dobbelverslawing-krisis