Skip to content

Rise Mzansi verwelkom Speaker se leiding oor Phala Phala-proses [KLANK]

# Rise Mzansi vra dat alle parlementêre prosesse wetlik en volgens die korrekte prosedure hanteer moet word. Die party se kommentaar volg na die verklaring deur die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, dat die Parlement die uitspraak van die Konstitusionele Hof oor die Phala Phala-saak met betrekking tot president Cyril Ramaphosa sal implementeer. Makashule Gana van Rise Mzansi sê die Parlement moet verseker dat elke stap bo verdenking is en ten volle volgens die Grondwet en die oppergesag van die reg uitgevoer word:

ENG GanaOnClarity