Skip to content

RISE Mzansi verwelkom bekendstelling van Video Assistent-Skeidsregter in SA [KLANK]

# RISE Mzansi glo die bekendstelling van die video assistent-skeidsregter sal baie doen om sokker in Suid-Afrika te verbeter. Makashule Gana van RISE Mzansi sê dit sal help om nuwe vaardighede te bou en enige persepsies van bevoordeling deur skeidsregters verwyder. Gana sê die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het onthul dat sy departement 90-miljoen-rand gaan bestee aan die bekendstelling van die stelsel in Suid-Afrika. Marokko is die eerste land op die vasteland wat die tegnologie begin gebruik het:

ENG MakashuleonIntroduction