# Rise Mzansi vra dringende ingryping nadat werkers by verskeie Pikitup-depots in Johannesburg na berig word ophou werk het oor die indiensnemingstatus van tydelike werkers. Die party beskuldig die bestuur van die maatskappy hulle kom nie ooreenkomste na en handhaaf nie veilige personeelgetalle nie. Mabine Seabe van Rise Mzansi het die bestuur versoek om in goeie trou met werkers te onderhandel en die geskil op te los voordat die stad se afvalverwyderingstelsel verder benadeel word:
Rise Mzansi verkwalik Pikitup-bestuur vir werkonderbrekings [KLANK]
ENG SeabeOnManagement