Skip to content

Rise Mzansi verdedig speaker te midde van EFF-mosie van wantroue [KLANK]

# Rise Mzansi sê die EFF se mosie van wantroue hou die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, onregverdig aanspreeklik vir die mislukkings van vorige speakers. Die party sê Didiza moet beoordeel word op haar eie rekord en nie op besluite wat deur haar voorgangers geneem is nie. Tydens die debat oor die mosie in die Parlement het partyleier Songezo Zibi gesê die artikel 89-ampsklagproses moet onafhanklik deur die betrokke komitee hanteer word, sonder dat die speaker die besluite beïnvloed:

ENG ZibiOnDidizaMotion