# RISE Mzansi sê dis ʼn groot krisis dat slegs 11 van die Suid-Afrikaanse Polisiediens se 38 vliegtuie werk. Die Polisieministerie het op ʼn vraag in die Parlement gesê 27 ondergaan tans instandhouding. Die ministerie is besig om nog 15 helikopters teen ʼn geraamde begroting van 1,1-miljard-rand aan te koop. Makashule Gana van RISE Mzansi sê die haglike toestand van die SAPD se lugvleuel voorspel niks goeds vir die stryd teen misdaad nie:
RISE Mzansi sê polisiediens se lugvleuel is in ’n haglike toestand [KLANK]
ENG GanaOnAirWing