# RISE Mzansi sê hy sal die Wes-Kaapse Hooggeregshof se beslissing bestudeer om president Cyril Ramaphosa ‘n tussentydse interdik toe te staan wat die openbare verhore van die Artikel 89-ampsklagkomitee staak. Die verrigtinge is opgeskort hangende ‘n geregtelike hersiening van die onafhanklike paneel se verslag oor die Phala Phala-aangeleentheid. Mabine Seabe van RISE Mzansi sê die party sal die uitspraak deeglik bestudeer, maar parlementêre aanspreeklikheid moet steeds voorkeur kry:
RISE Mzansi sê parlementêre toesig moet voortduur [KLANK]
ENG-SeabeOnInterdict