Skip to content

RISE Mzansi sê met konsekwente toepas van immigrasiewette sou SA beheerde migrasie gehad het [KLANK]

# RISE Mzansi sê die gewysigde Immigrasiewet moet handel met ‘n verbintenis om die wet toe te pas, die landsgrense te beskerm en menswaardigheid te respekteer. Die wet, wat die Nasionale Vergadering gister goedgekeur het, het duidelike riglyne vir aanhouding, landdrosoorsig en kinderbeskerming en om regverdigheid en aanspreeklikheid te verseker. Makashule Gana van RISE Mzansi sê as die land se stelsels gewerk het, sou inhegtenisneming en deportasie van ongedokumenteerde migrante die laaste uitweg gewees het en nie die vertrekpunt van wetstoepassing nie:

ENG GanaOnImmigration