# Rise Mzansi sê 733-duisend Suid-Afrikaners wag al vir maande vir hul rybewyskaarte terwyl die enigste drukmasjien weer stukkend is. Die masjien is nou al 38 dae buite werking. Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, het dié reuse-agterstand in die Parlement bevestig. Makashule Gana van Rise Mzansi vra Creecy om die publiek dringend in te lig oor die beloofde verkryging van nuwe masjiene en die vordering met ‘n verklarende bevel wat alles verder vertraag:
Rise Mzansi sê meer as 700 000 Suid-Afrikaners wag terwyl rybewys-drukker weer stukkend is [KLANK]
ENG GanaOnLicenceBacklog