Skip to content

RISE Mzansi sê Johannesburg het ’n onderling verbinde veiligheid-ekostelsel nodig teen misdaad [KLANK]

# RISE Mzansi sê die Stad Johannesburg het ʼn wedersyds insluitende veiligheids-ekostelsel nodig wat samewerking tussen misdaadintelligensie, sterk speurdienste en die Metropolisie insluit. Die party se burgemeesterskandidaat, Lukhona Mnguni, sê misdaad het hoë, onderling-verbinde kostes wat deur gemeenskappe en die ekonomie strek. Hy sê deur moderne tegnologie saam met outydse sigbare wetstoepassing in te span, kan misdaad gekeer word voor dit plaasvind:

ENG MnguniOnCrime