# RISE Mzansi sê hy bied aan inwoners van Johannesburg ‘n wettige en goeie alternatief vir die onderskeie gevestigde politieke partye, wat sedert 2016 die land se ekonomiese en finansiële sentrum swak regeer het. Die party se burgemeesterskandidaat vir die metro is Lukhona Mnguni. RISE Mzansi se woordvoerder, Mabine Seabe, sê die herhaalde uitsprake wat daarop gemik is om sogenaamde “kleiner partye” te skaad en kiesers te vra om nie vir hulle te stem nie, is ondemokraties en ondermyn die wil van kiesers:
RISE Mzansi sê hy is wettige en goeie alternatief vir Johannesburg [KLANK]
ENG SeabeOnJoburg