Skip to content

Rise Mzansi sê Gana sal regverdigheid tydens verrigtinge van die ampsklagkomitee verseker [KLANK]

# Rise Mzansi sê die verkiesing van sy parlementslid, Makashule Gana, as voorsitter van die Artikel 89-ampsklagkomitee is ‘n belangrike stap vir verantwoordbaarheid in die Parlement. Die party sê die komitee sal regverdig, ernstig en in ooreenstemming met die Grondwet, sonder politieke inmenging, moet werk. Mabine Seabe van Rise Mzansi sê Gana beskik oor sterk wetgewende ervaring, integriteit en ‘n diepgaande begrip van parlementêre prosesse:

ENG SeabeOnGanaLeadership