Skip to content

RISE Mzansi sê DA se mosie van wantroue in Gautengse premier is opportunisties: [KLANK]

# RISE Mzansi sê die DA se mosie van wantroue in Gautengse premier, Panyaza Lesufi, is opportunisties, roekeloos en onverantwoordelik. Die DA het Lesufi beskuldig van swak dienslewering, geen werkskepping of die voorsiening van veiligheid of bevordering van ekonomiese geleenthede nie. RISE Mzansi se nasionale voorsitter, Vuyiswa Ramokgopa, sê die party weier om met mense saam te werk wat met menselewens dobbel vir nuusopskrite en goedkoop politieke punte:

ENG VuyiswaonLesufi