Skip to content

RISE Mzansi pleit vir deursigtigheid met politieke skenkings [KLANK]

# Makashule Gana van RISE Mzansi sê politieke skenkings moet beskou word as ‘n hoeksteen van demokrasie, nie as geheimsinnige ooreenkomste nie. Gana het in die Parlement tydens ‘n debat oor die Wet op Politieke Befondsing, Suid-Afrikaners aangespoor om politieke skenkings met trots te aanvaar, net soos om liefdadigheidsorganisasies of goeie sake te ondersteun. Hy het beklemtoon dat demokrasie deur bydraes gebou en op dieselfde manier volgehou moet word. Hy vra vir deursigtigheid in die befondsing van politieke partye:

ENG-GanaOnFunding