# Rise Mzansi sê die komende plaaslike regeringsverkiesing bied ‘n geleentheid om skoon leierskap terug te bring en dienslewering te verbeter. Die party sê baie munisipaliteite sukkel met korrupsie, swak bestuur en mislukte basiese dienste. Makashule Gana van Rise Mzansi voer aan plaaslike regering moet fokus op die herstel van finansiële aanspreeklikheid, die verbetering van infrastruktuur en die versterking van gemeenskapsveiligheid. Gana moedig Suid-Afrikaners aan om aan die verkiesing deel te neem in ‘n poging om plaaslike regering te herbou:
Rise Mzansi onderneem om mag aan die volk terug te besorg voor die 2026 verkiesing [KLANK]
ENG GanaOnElectionsAnnouncement