# RISE Mzansi, die GOOD-party en Build One South Africa is gewikkel in samesprekings om saam te smelt voor volgende jaar se plaaslike regeringverkiesing. BOSA se woordvoerder, Roger Solomon, sê die samespsrekings duur al vir ‘n geruime tyd voort. Ander partye word ook betrek om die idee se basis te vergroot. Die koalisie sal voorkeur gee aan dienslewering met die klem op water, krag, paaie, sanitasie en vullisverwydering.
RISE Mzansi, GOOD en BOSA in samesprekings om saam te smelt voor 2026 se verkiesing