Skip to content

RISE Mzansi eis duidelikheid oor digitale swerwers [KLANK]

# RISE Mzansi sê hy is baie bekommerd dat digitale swerwers die land onder valse voorwendsels kan binnekom en op dié manier belasting kan ontduik. Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het bekendgemaak dat die regering sedert die bekendstelling van die Visum vir Afstandswerk op 20 Mei verlede jaar nog net 24 visums vir afstandwerkers of sogenaamde digitale swerwers uitgereik het. Makashule Gana van RISE Mzansi sê hy gaan die Parlement se Portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake skriftelik versoek om die saak op die agenda te plaas:

ENG GanaOnNomads