# Die RISE Mzansi parlementslid, Makashule Gana, vra dringende leefstyloudits en strenger keuring van polisiebeamptes, na aanleiding van onthullings oor beweerde korrupsie binne die SAPD. Gana het op die eerste herdenking van bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi, kommer uitgespreek oor beamptes met beweerde bande met misdaadnetwerke en korrupsie in die voorsieningsketting. Gana vra vir vinniger implementering van verantwoordingsmaatreëls om openbare vertroue te herstel:
RISE Mzansi dring aan op dringende keuring van polisielede [KLANK]
ENG-GanaoOnPolice