Skip to content

Rise Mzansi dring aan op aanspreeklikheid rondom R50-miljard Padongelukkefonds-skandaal [KLANK]

# Rise Mzansi sê die misbruik van openbare fondse en onetiese leierskap moet tot ‘n einde kom. Die party verwelkom die parlementêre staande komitee oor Openbare Rekeninge se ondersoek na  die skandaal van 50-miljard-rand by die Padongelukkefonds, wat aantygings van wanadministrasie, roekelose besteding en finansiële wangedrag insluit. Makashule Gana van Rise Mzansi moedig die komitee aan om alles moontlik te doen om individue en instellings aanspreeklik te hou:

ENG GanaOnPublicFunds