# RISE Mzansi sê Suid-Afrikaners wil ‘n sin vir dringendheid aan die kant van die uitvoerende gesag sien in die hantering van korrupsie en wetteloosheid. Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, is die jongste regeringsamptenaar wat van korrupsie beskuldig word. Die leier van RISE Mzansi, Songezo Zibi, het aan die Parlement gesê al meer mense praat van hul voorkeur vir ‘n militêre diktatorskap, omdat hulle glo dit sal nie deur formele prosesse beperk word nie, en die dringendheid sal lewer waarna burgers nou so smag:
RISE Mzansi doen beroep op regering om sin vir dringendheid te toon in optrede teen korrupsie [KLANK]
ENG ZibiOnCorruption