# Rise Mzansi het hom by Suid-Afrikaners aangesluit om hulde te bring aan die gestorwe voormalige adjunkpresident David Mabuza. Hy het van 2018 tot 2023 as adjunkpresident gedien. Hy was ook ‘n voormalige lid van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee en tussen 2009 en 2018 die premier van Mpumalanga. Die party se leier Songezo Zibi het sy innige meegevoel betuig en gesê ‘The Cat’ is weg: