Skip to content

Rise Mzansi beskuldig DA LP van gereelde wangedrag tydens SKOOR-vergaderings [KLANK]

# Rise Mzansi het DA-parlementslid, Mark Burke veroordeel omdat hy vals bewerings gemaak het oor Songezo Zibi, sy leier en die voorsitter van die parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge. Die party sê Burke se bewerings dat Openbare Beleggingskorporasie-dokumente weerhou is, is ongegrond, aangesien alle lede dit elektronies ontvang het. Mabine Seabe van Rise Mzansi beskuldig Burke dat hy gereeld oneerbiedig en ontwrigtend is tydens komiteevergaderings:

ENG SeabeOnMisconduct