Skip to content

RISE Mzansi bemoedig deur prestasie in Gauteng [KLANK]

# RISE Mzansi is vol vertroue oor sy prestasie in die munisipale verkiesing. Woordvoerder Mabine Seabe sê hul veldtog is doelbewus op sewe munisipaliteite in Gauteng gerig, waar daar reeds ‘n gevestigde ondersteuningsbasis is. Vroeë uitslae toon die party het bykans 2,4-persent van die wyk-stemme verwerf, wat neerkom op meer as 14-duisend stemme. Hy sê RISE Mzansi se veldtog het klem gelê op bekwame, etiese leierskap en beter munisipale bestuur:

ENG-SeabeOnResults