Skip to content

Reserwebank verwag inflasie sal teen einde 2027 na 3% terugsak [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank verwag dat inflasie teen laat volgende jaar na die teiken van drie-persent sal terugkeer, ondanks ‘n styging op die kort termyn wat deur hoër brandstofpryse aangedryf word. Volgens die bank bly voedselinflasie laag, terwyl wêreldkonflikte, oliepryse en ander voorsieningsprobleme steeds risiko’s inhou. Die president van die bank, Lesetja Kganyago, het aan die media gesê die bank bly gefokus op die verlaging van inflasie na sy teikenvlak en om die risiko’s weens wêreld-ekonomiese toestande te bestuur:

ENG KganyagoOn2027Outlook