Skip to content

Rekord stempersentasie vir TUT se 2025-studenteraadsverkiesing

# Die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se verkiesing van die 2025-Verteenwoordigende Studenteraad het ‘n ongeëwenaarde stempersentasie van 57-persent getoon, die hoogste ooit by TUT. Voorlopige uitslae toon dat die EFF se Student Command die meeste steun op die onserskeie kampusse het nadat dit hy 34,35-persent van die stemme ontvang het, gevolg deur die South African Student Congress met 28,79-persent en die uMkhonto Wesizwe Students Movement derde met 19,67-persent. TUT sê die geskiedkundige stemsyfer dui op ‘n groeiende kultuur van studentebetrokkenheid om bestuur en verteenwoordiging oor alle kampusse.