# Die LUR vir Finansies in Gauteng, Lebogang Maile, sê die provinsie het meer as 17-duisend registrasie-aansoeke ontvang van spazawinkels en ondernemings wat kos hanteer. Net meer as sewe-duisend was van buitelandse burgers in alle munisipaliteite. Die registrasietydperk, wat gemik is op die formalisering van alle besighede wat kos hanteer, het Vrydag geëindig. Maile sê meer as vier-duisend-600 spazawinkels en voedselondernemings is goedgekeur, met 128 in die besit van buitelandse burgers:
Registrasie-aansoeke vir 128 spazawinkels in besit van buitelanders in Gauteng goedgekeur [KLANK]
ENG MaileOnApprovals