# The Impact Forum says it has lodged a complaint with the South African Human Rights Commission against the Department of Home Affairs following a stakeholder engagement on the Zimbabwe and Lesotho exemption permit programmes. The organisation claims the rights and freedom of expression of its representative were violated during the meeting last week. The […]
# Die Impact Forum sê hy het ‘n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie teen die Departement van Binnelandse Sake ingedien ná ‘n vergadering van belanghebbendes oor die Zimbabwe- en Lesotho-vrystellingspermitprogramme. Die organisasie beweer die regte en vryheid van uitdrukking van sy verteenwoordiger is verlede week tydens die vergadering geskend. Die president van die forum, Rollence […]
# Die Grensbestuursowerheid sê meer as 12-duisend migrante het Suid-Afrika die afgelope vyf dae verlaat deur die Beitbrug-grenspos in Limpopo. Dit sluit meer as nege-duisend Malawiërs en drie-duisend Zimbabwiërs in wat gerepatrieer of gedeporteer is. Honderde Ghanese en Nigeriërs het ook vanaf die OR Tambo-internasionale lughawe in Gauteng vertrek. Die owerhede sê die toename in […]
# The Border Management Authority says more than 12-thousand migrants have left South Africa through the Beitbridge border post in Limpopo over the past five days. The departures include over nine-thousand Malawians and three-thousand Zimbabweans who were repatriated or deported. Hundreds of Ghanians and Nigerians have also departed through OR Tambo International Airport in Gauteng. […]
# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê die regering en ander belanghebbendes het die veldtog teen onwettige immigrasie landwyd verskerp. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê hul het gister, in samewerking met die polisie en Binnelandse Sake, die terugkeer van 673 Malawiese en 202 Zimbabwiese burgers via Beitbrug gereël. Sy sê die […]
# Border Management Authority commissioner, Michael Masiapato announced that government and other stakeholders have intensified their immigration enforcement operations across the country. BMA spokesperson, Mmemme Mogotsi says yesterday, the BMA, police and Home Affairs facilitated the repatriation of 673 Malawian nationals and 202 Zimbabwean nationals through Beitbridge. She says the Zimbabwean nationals were transported on […]
# Meer as 300 Zimbabwiese burgers soek skuiling en vrywillige repatriasie by hulle land se konsulaat in Kaapstad voor die versetoptrede teen onwettige immigrante die 30ste Junie. News24 berig gesinne het Woensdagaand begin aankom en die getalle het gister toegeneem. Baie sê hulle voel nie meer veilig in hul gemeenskappe nie weens toenemende spanning, ‘n […]
# More than 300 Zimbabwean nationals are seeking refuge and voluntary repatriation at their country’s consulate in Cape Town ahead of the 30 June protest against illegal immigrants. According to News24, families began arriving on Wednesday night, with numbers increasing by yesterday. Many say they no longer feel safe in their communities due to growing […]
# Die Grensbestuursowerheid sê die voortgesette deportasie-prosesse wat onwettige buitelanders betref wys die staat se vermoë om immigrasiewette streng, regverdig en menslik toe te pas. Een-duisend-596 Malawiese en Zimbabwiese burgers se inligting is gister verwerk tydens ʼn intensiewe operasie van 13-uur op die Beitbrug-grenspos in Limpopo. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê hulle balanseer […]