# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis says the renamed Tutu Memorial Park in Milnerton is another way the metro is honouring the late Archbishop Desmond Tutu and his wife, Leah. The Lupin Crescent Park, where the couple lived for decades, is being transformed into a child-focused dog park, flower garden, and outdoor amphitheatre. Hill-Lewis says […]
# Die vervoervakbond UNTU vra die regering om dringend in te gryp in pogings om geslagsgeweld en vrouemoord te bekamp. ʼn Multidissiplinêre polisiespan is tans besig om die moorde te ondersoek op nege vroue wie se liggame die afgelope twee maande in Ekurhuleni, Gauteng, gevind is. UNTU se woordvoerder, Atenkosi Plaatjie, sê die las mag […]
# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, het die ad hoc-komitee gewaarsku om nie van sy mandaat af te wyk nie, sy werk af te handel en sy verslag voor te lê. Die komitee ondersoek beweerde korrupsie en politieke inmenging in die strafregstelsel en het verlede week sy sesde uitstel verkry. Didiza sê […]
# Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty sê hy ondersteun die vakverbond COSATU se eendrag en die groter samehorigheid van die hele progressiewe vakbondbeweging. Dit volg nadat COSATU se 15de nasionale kongres vroeër die week oor ʼn gekibbel oor leierskap en afgevaardigdes se geloofsbriewe misluk het. Alex Mashilo sê hy respekteer COSATU se onafhanklikheid as organisasie en sien […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, is op ‘n werkbesoek aan Amerika waar hy ‘n reeks afsprake in Washington het voor die 81ste Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies in New York. Sy besoek volg net dae nadat die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, nuwe visumbeperkings aangekondig het vir […]
# Die Gautengse regering beskuldig die DA dat hy die tragiese dood van vroue in Ekurhuleni vir politieke gewin uitbuit. Die party het vroeër die week aangebied om 500-duisend-rand by te dra nadat die polisie ʼn kontantbeloning van 400-duisend-rand uitgeloof het vir inligting wat bydra tot die ondersoek na die moord op nege vroue. Die […]
# National Assembly Speaker Thoko Didiza has cautioned the ad hoc committee against straying beyond its mandate, saying it must speedily conclude its work and submit its report for adoption. The committee, which is investigating allegations of criminal infiltration, corruption and political interference in the justice system, was granted a sixth extension last week to […]
# Die vakverbond COSATU is bekommerd oor die nadele wat die Konstitusionele Hof-uitspraak oor die Wet op Openbare Verkryging kan inhou. Die wetgewing sou eenvormige reëls voorskryf oor die manier waarop regeringsinstellings, provinsies en munisipaliteite staatsgeld vir goedere en dienste gebruik. Die hof het bevind die Nasionale Vergadering het nie redelike openbare deelname toegelaat ná […]
# Minister of International Relations and Cooperation Ronald Lamola is on a working visit to the US, where he will attend a series of engagements in Washington, ahead of the 81st United Nations General Assembly in New York. His visit comes just days after US Secretary of State Marco Rubio announced new visa restrictions targeting […]