# Die Nasionale Skuilingsbeweging van Suid-Afrika sal die vyfde Wêreldkonferensie van Vroueskuilingsbewegings in Sydney vanaf 15 tot 18 September bywoon. Die beweging sal Suid-Arika se skuilingervaring uitstal, insluitend sy Action Learning Shelter Model, en sal die Afrika Streekskoukus lei om vennootskappe te versterk. Die nasionale koördineerder, Anisa Moosa sê die lesse geleer by 95 skuilings […]
# Die Forum for South Africa het die Departement van Binnelandse Sake veroordeel omdat hy in die 2024/2025 boekjaar bykans 80-miljoen-rand bestee het aan die deportasie van onwettige immigrante. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê hierdie geld kon vir beter dinge aangewend word. Hy sê onwettige immigrante stroom steeds die land byna elke dag […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola sê Suid-Arika het by die Den Haagse Groep aangesluit om internasionale wette te handhaaf en om Israel se onwettige besetting van Palestynse gebiede te beeïndig. Hy het die parlement se Justisie-portefeuljekomitee oor die Internasionale Geregshof meegedeel dat die inisiatief, asook die Madrid-groep, wil ‘n onmiddellike […]
# Bedryfsdeskundiges sê makelaars speel ‘n belangrike rol om Suid-Afrikaners te help met klimaatsverwante gevare. Lede van ‘n paneel het tydens Momentum Insure se webinaar die behoefte aan praktiese leiding, risiko-oordrag en opvoeding beklemtoon. Hulle waarsku klimaatsverandering toets tradisionele versekeringsmodelle en moedig aanpassing, vernuwing en sterker openbare-privaat vennootskappe aan. Kenners sê met die toename van […]
# The MK Party welcomes a ruling by the High Court in Limpopo as a victory for transparency and accountability in local government. The court dismissed an application by Thabazimbi Local Municipality’s municipal manager, who sought to block the party’s councillor, Phetole Bosney Mashao, from carrying out his oversight duties. MK spokesperson Nhlamulo Ndhlela says […]
# International Relations and Cooperation minister Ronald Lamola has told Parliament that South Africa’s actions follow the Genocide Convention, referring disputes over state responsibility to the International Court of Justice. Lamola highlighted evidence of genocidal statements by Israeli officials and condemned attacks on civilians in Gaza. He emphasized that South Africa will continue pursuing justice […]
# The deputy minister of Police, Cassel Mathale, has handed 78 new vehicles including 14 armoured vehicles to the Hawks. Hawks spokesperson, Katlego Mogale, says this new fleet is aimed at enhancing the unit’s capacity to respond decisively to organised crime and improve operational effectiveness in the fight against serious and priority crimes. She says these […]
# Die Departement van Gesondheid en die Wêreldgesondheidsorganisasie, versoek Suid-Afrikaners om kinders en gesinne wat geraak word deur kinderkanker te ondersteun. September is Internasionale Kinderkanker-maand. Sowat 80-persent van alle kinderkankergevalle wêreldwyd kom in lae- en middelinkomstelande voor, maar minder as ‘n derde van die kinders in hierdie lande word gediagnoseer. Die departement se woordvoerder, Foster […]
# Industry experts say brokers play a vital role in helping South Africans navigate climate-related risks. Speaking at Momentum Insure’s webinar ‘Insuring Tomorrow, A Climate-Ready South Africa’, panelists highlighted the need for practical guidance, risk transfer, and education. They warned climate change is testing traditional insurance models, urging adaptation, innovation, and stronger public-private partnerships. Experts […]