# Rise Mzansi sê beter ondersteuning vir entrepreneurs en kleinbesighede is die sleutel tot ekonomiese groei en werkskepping. Makashule Gana van die party het tydens die parlemenêre debat oor die begroting van die Departement van Kleinsakeontwikkeling, die regering aangemoedig om nie net finansiële ondersteuning nie, maar werklike hulp soos infrastruktuur, toegang tot markte, mentorskap en […]
# Die DA gaan vandag die volgende stappe in die regering van nasionale eenheid uiteensit met president Cyril Ramaphosa se 48-uur-ultimatum wat tot ‘n einde kom. Dit volg nadat die voormalige adjunkminister van Handel, Nywerheid en Mededinging Andrew Whitfield afgedank is. Ramaphosa sê hy nie sal nie swig voor dreigemente oor sy mag om ministers […]
# The DA will today outline its next steps in the government of national unity as its 48-hour ultimatum to President Cyril Ramaphosa comes to an end. This follows the dismissal of former Trade, Industry and Competition deputy minister Andrew Whitfield. Ramaphosa responded that he will not bow to threats over his power to appoint […]
# Misdaadintelligensie-hoof Dumisani Khumalo en vyf senior polisie-beamptes is elk borgtog van tien-duisend rand deur Pretoria Landdroshof toegestaan. Hulle staar korrupsie- en bedrogklagtes in die gesig wat verband hou met Dineo Mokwele se omstrede senior aanstelling ten spyte van ’n gebrek aan polisie-ervaring. Die hoof- finansiële beampte van Misdaadintelligensie, Philani Lushaba, is borgtog geweier weens […]
# Crime Intelligence head Dumisani Khumalo and five senior police officers have been granted ten-thousand-rand bail each by the Pretoria Magistrate’s Court. They face corruption and fraud charges linked to Dineo Mokwele’s controversial senior appointment despite lacking policing experience. However, Crime Intelligence chief financial officer, Philani Lushaba, was denied bail due to a another pending […]
# Die dringende hofaansoek van die uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, Collins Letsoalo, teen sy skorsing is met koste van die hand gewys in die Hooggeregshof in Pretoria. Regter Graham Moshoana het beslis dat die fonds se besluit wettig en redelik was. Letsoalo is geskors omdat hy die Parlement se staande komitee oor Openbare Rekeninge […]
# Die vakbond COSATU het sy geaffilieerde organisasie, die National Union of Mineworkers, geluk gewens met sy suksesvolle drie-dag, nasionale kongres. Die vakbond het ook die verkiesing van Phillip Vilakazi as NUM se nuwe president verwelkom. Zanele Sabela van COSATU sê daar is ‘n behoefte vir eenheid en aksie om werkverliese te keer en om […]
# The Road Accident Fund’s CEO Collins Letsoalo’s urgent court bid to overturn his suspension for insubordination has been dismissed with costs by the Hight Court in Pretoria. Judge Graham Moshoana ruled the RAF board’s decision was lawful and reasonable. Letsoalo was suspended for defying Parliament’s Standing Committee on Public Accounts. The court found no […]
# Die Suid-Afrikaanse Studentefederasie het die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, veroordeel oor haar teenstrydige hantering van studenteklagtes en kwessies rondom die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente. Die federasie kritiseer die onverklaarde onttrekking van ‘n openbare verklaring wat hulle memorandum erken en bevraagteken die meriete van aanstellings op die NSFAS-raad. Hy dring aan op […]